Wat moet jy doen as jy vermoed jou pa het ‘n affair?

Eks n 21 jarige dame. Ek weet nie meer hoe om te voel nie. Eks dood moedeloos. My pa is die koster van [….] kerk in die Paarl. N baie “gelowige man” (dis hoe hy voorkom). Ek kom vandag, Sondag 3 Januarie, by die huis aan met my pa in n snaakse bui. Heeltyd moeg […]

Ek werk maar ek is nie betaal nie. Hoe kry ek my geld?

Goeie dag julle almal ek wil graag hulp he. Ek is n getroude man met kinders ek is ‘n paramedic vir n ambulans diens wat my hele lewe al so omvergegooi het weens salaris wat nie betaal word nie. Ek was elke dag by my werk ek het baie geld vir my werkgewer ingebring, maar […]

Moet ek sy vrou vertel ek slaap met haar man?

anoniem says: 10/08 at 13:46 Edit Ek het in Maart ‘n getroude man ontmoet wat vir sy seun ‘n hondjie by ons kom koop het. Die volg. dag het hy my gewhattsap met foto van seun en hond. Toe vra hy of ek en my man gelukkig getroud is. Ek se toe Ja al het […]

My man wil ons kinders vir die welsyn gee

Ek is op ‘n breekpunt in my lewe. Ek voel party dae of dit beter sal wees as ek nie meer hier is. Ek het n wonderlike lewe gehad met my man. In 2009 het ons ons seuntje verloor op 21dae. Ek het n dogtertje van 5 ook gehad. Hy het begin onttrek en nie […]

My ouers wil nie my vriend aanvaar nie

Hallo ek is `n vrou van 31 jaar oud het dringend raad nodig ek het my werk verloor verlede jaar en sodoende ook geskei. Ek het `n seuntjie van 5 en is in `n verhouding met `n wonderlike man. Hy het nie kinders nie en sorg vir sy ouers al vir baie jare. My ouers […]

Ek’s besig om myself total en al te verloor

Op 12 Feb 2 jaar terug is my pa oorlede ek het hom die laaste paar weke tuis versorg en is deur die hele trauma al is ek verpleegkundige en gedink ek was gereed want sy prognose was sleg, vang dit my dag vir dag. So paar maande voor hy oorlede is, het my man […]

Lupus – besef mense wat dit is en hoe ereg dit is?

Ek is in 2010 met lupus gedignoseer en is tans op geen medikasie nie. Ek het dit self gestop aangesien dit geensins gehelp het nie en dit net alles vererger het. Ek werk ook nog en sukkel tans baie met erge lupus simtome en wag tans vir bloeduitslae om te bepaal hoe agresief dit op […]

My ouers verwag te veel van my

Hoe hanteer jy ouers wat te swaar op jou rus, emosioneel. Hulle is die beste, maar dit raak te veel soms. My 2 broers is oorsee en ek is al een in die dorp. Hulle is omtrent elke aand by my huis en eks nog net 1 jaar getroud. Hulle wil met alles na my […]

The 14 Habits of Highly Miserable People

Ek het onlangs hierdie teks via epos gekry. Dit is so raak dat ek dit hier net eenvoudig moet deel. Die oorspronklike skrywer is Cloe Mandanes: The 14 Habits of Highly Miserable People By Cloe Madanes / Psychotherapy Networker November 18, 2013 Most of us claim we want to be happy—to have meaningful lives, enjoy […]

My man los my vir ‘n OUER vrou !

more almal ek hoop iemand kan help eks op breekpunt. My man (22) het my (21) gelos vir n 40jarige vrou. Ons is nou net oor n jaar getroud en het n 2 jarige baba. Hy wil skei!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek wil nie. Hy is reeds saam haar en ek so bang hy kry joint custody. Ek […]

My dogter se ek is bipoler en weet dit net nie

Goeie dag, ek wil graag weet wat is die tekens van bipoler. My drie dogters is gemolesteer deur hul oupa en ek het dit eers uitgevind toe dit te laat was, wat nie n verskoning is nie. Die dogter wat ek gedink het dit vrygespring het is vandag die een wat die ergste ly daar […]

Is ek swanger?

I just want 2 know Hi. Wil nt weet? Het my 4keer getoets maar dit bly wys negatief. Het nog spyt in my liggaam. Kry al die simtome van n swangerskap. Kan ek dalk swanger wees? Kan nie op my maag le nie, dan kry ek seer. pleaze ek wil weet

Ek bly honger!!!

Naand ek het u baie groot proebleem met eet ! Ek sukkel met my gewig en weet nie wat ek kan doen om minder te kan eet. Sodra ek op ‘n dieet gaan eet ek net al hoe meer en bly net doodhonger! Asseblief enige raad sal help

Ek was die slagoffer van ‘n plaas-aanval

Ek was begin April n slagoffer van n plaas-aanval. Ek slaap nie want ek kan nie rus vind in my siel nie. Dit was van so n aard dat my huismaat moes skiet. Ek het nooit hulp gekry i.t.v dit, en daar was twee verskillende gevalle wat by die buur kleinhoewes plaasgevind het. Ek soek […]

Op soek na ‘n kliniek vir depressie, dwelms, drank en eetsteurnisse?

Akeso Clinics spesialiseer in binne-pasient behandeling, vir talle uiteenlopende tostande soos eetsteurnisse, spierdismorfie, programme vir jong volwssenes, depressie, bipolere depressie en afhanklikheid van dwelms, slaapmiddels en drank. Behandeling sluit in psigoterapie, groepsondersteuning, gesinsterapie, arbeidsterapie en medikasie. Hulle het klinieke in al die groot stede. Gaan kyk gerus na Akeso se webwerf waar jou naaste kliniek […]

Werk piets as jy ‘n voorbeeldige kind wil groot maak?

Herna says: 19/07 at 21:37 Hi, ek is getroud. Ons het ‘n seuntjie van 16mde oud. BAAAIE bedrwig. Ek en hy is bedags saam by die huis. Ek probeer regtig ‘n goeie ma vir my kind wees. Probeer hom dissiplineer ‘soos in die ou-tyd’. Ek het ook al die stoutstoel probeer. My kind manipuleer my […]

Wat maak ek met my dogtertjie (5) se tantrums?

Naand ek het dringind hulp nodig. My dogtertjie is 3 jaar oud en sy is baie moedswillig , en soms baie moeilik ! Ek is besig om haar reg te kry vir GR.0 , maar sy het haar eie idees oor die lewe. Sy wil dinge haar eie way doen. Ek straf haar gewoonlik deur […]

Is jy ‘n verby-jou-vervaldatum vrou? Weet jy waarvan ek praat?

Ek is ‘n guskoei. Volgens my HAT beteken dit: “a)Wat nie dragtig is of melk gee nie – gesê van ‘n vroulike dier.b) Skertsend van mense, veral ‘n vrou gesê – ongetroud; ook, nie swanger nie.” Volgens my ondervinding sluit dit in: manloos, kinderloos, werkloos,karloos, woonstelloos. En 42.. Baie jare gelede, sewentien om presies te […]

Kan dit te laat wees om vars te begin … op sestig?

Ek is alweer sonder werk; en hierdie keer is ek wragtig in finansiele moeilikheid met die gevolg dat idees oor selfmoord in my gedagtes begin maal. Gevoelens van spyt, teleurstelling, wanhoop, maar veral ontnugtering lei tot angs en depressie. Ontstellend vir my is dat sekere gedragspatrone vir my duidelik word. Byvoorbeeld het ek van jongs […]

My dogterjie van 5 is ERG jaloers

A skryf: Hi,ek wil graag raad he asb. My dogtertjie van 5 is ERG jaloers op my. Wanneer my man my soen of druk of soos vannaand optel kom sy tussen ons ingehardloop en wil altyd deel wees van die soen en druk. Wanneer sy dan nie die aandag kry wat sy soek by haar […]

My man mishandel my – wat moet ek doen?

Mag my brief by d regte persoon uitkom, sodat ek d regte, eerlike en vertroubare advies kan hoor, wardeer en volg… Asb help my dringend.. Ek soek al lankal iemand met wie ek kan praat en uitlating gee! En te probeer verstaan hoekom hoekom hoekom d dinge gebeur…. Was ek op d regte tyd by […]

Man werk hard – vrou kla – wat om te doen

Desperaat en hart gebroke: Ek vra omverskoning. Dit is seker die eerste keer wat jul manlike karakter hier kry. My naam is Tiaan. Ek is 25 Jaar oud en is getroud met n wonderlike vrou en n pragtige klein dogtertjie. My vrou wil skei omrede daar ongelooflik baie spanning tusssen my en haar is weens […]

Ons 2013 oorsig. Ons is tot 3000 keer per maand hier gelees!

The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2013 annual report for this blog. Here’s an excerpt: The concert hall at the Sydney Opera House holds 2,700 people. This blog was viewed about 26,000 times in 2013. If it were a concert at Sydney Opera House, it would take about 10 sold-out performances for that many […]

Welkom se mense: kan julle asb iemand met bipolere depressie help?

Ons het pas hierdie  briefie gekry van iemand op Welkom. Hulle het net ‘n bietjie rigting nodig: waar is die naaste staatskliniek of hospital wat mense met psigiese siektes help? Op watter dae sien  hierdie buite-pasiente die dokter? Is daar ‘n ondersteuningsgroep op Welkom – veral vir die ma wat die sussie moet versorg? Lees […]

Anoniem Hello, ek studeer by ons kerk. Ek geniet dit so baie, maar toe ons se ons gaan eksamen skryf het ek gese ek wil net dit doen om my Christelike verhouding met God te verbeter want ek leer nou maar eers hoe God en Genade vir ons werk, en oor die wysheid en kennis.  Ons het […]

Ek vertrou my nuwe liewe mooie man nog nie

Willana says:  Halo, ek was vir 8 jaar getroud gewees. My ex man het my rond geneuk. Hy het op die ou einde my beste vriendin bo my gekies. Ek is nou vir ‘n jaar weer getroud met ‘n baie goeie, mooi man. Maar ek vertrou hom nie. Of moet ek se ek is bang […]

Ek mis my vriend

Nuut en 14 Ek is 14 jaar oud en ek het in Heidelberg gebly my lewe daar was baie lekker toe trek ons Ermelo toe en dis ook nie te sleg nie maar ek mis my beste vriend Kyle. Hy was daai vriend wat lewe die lekkerte gegee het. Nou weet ek nie wat ek […]

Buierig? Of Bipoler? Of grenspersoonlikheidstipe?

Anonieme Verloofde: Hi, Ek is al twee jaar verloof met die wonderlikste man ooit en vir beter kon ek nie vra nie. My bekommernis is net dat hy n gesplete persoonlikheid het wat my laat wonder of dit nie dalk bipolar kan wees nie. Een dag dra hy my op sy hande en kan nie […]

My seun probeer al 3 jaar lank selfmoord pleeg

Goeie dag. Ekt n pragtige seun wat al vir 3jr probeer selfmoord pleeg . Hy was al by Vista. Was gister in motorongeluk en is tans by my. Ek het dringend nodig dat n psigiater met hom kan praat. Meeste psigiaters het ‘n waglys. Seen. Annette

Ek leef in totale isolasie

Isabel: Hoe en waar begin ek. EK word al nege jaar toegesluit en lewe in totale isolasie. Ek het n erg outistiese seun na wie ek omsien 24-7. Ons het nie n kar nie en is afhanklik van my dogter. En as ek vra om kos te gaan koop noem sy my baie slegte goed […]