Sal jy ‘n antidepressant na ‘n miskraam drink?

Hi

Ek wil graag uitvind of anti depressante jou verslawend kan maak aan dit vir die res van jou lewe en of dit enige newe effekte het? My dokter het vir my serdep voorgeskryf so paar weke na my miskraam en ek besluit nog of ek dit wil drink of nie.

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

4 thoughts on “Sal jy ‘n antidepressant na ‘n miskraam drink?

  1. Ek wil graag weet omtrent hoelank neem dit as jy op die inspuiting was ek was net vir n maand op gewes en ek moes (terug) gegaan het maar ek het nie ek is nou al 2maande af en ek nog ni my maand siektes gekry nie

  2. Sjoe jou siel moet rou wees. Wat ek geleer het is ek het medikasie nodig maar nog meer so het ek berading nodig. n Onafhanklike persoon , persone wat fyn luister en hoor en jou help om hierdie seer te verwerk. n Sielkundige. Ek hou van hierdie woord. Hul kundigheid le daarin om tot in ons siele te sien en ons te help op die pad van genesing wanneer verlies ons siele ruk en pluk. Met n rou proses . n Lewensmaat en naby familie het dieselfde seer en al hoewel hulle hoe graag wil help vererger hulle soms die seer. Hierdie is n oop wond wat tyd neem om te genees. n Pilletjie gaan nie die proses van geneesing noodwendig versnel of die pyn weg neem nie. Na my pappie se dood het ek weke aan een dikwels gehuil. Dis nie n teken van nie cope nie . Trane help jou binneste heel maak dit help die rou. As jy aanhoudend “snot” en trane huil en woede uitbarstings het verstaan ek ook ! as daar so groot rou kol in jou binneste is maar hierdie gedrag is afbrekende gedrag en indien dit wel met jou gebeur is ek van opinie dat jy wel die pillietjie nodig het. As jou slaappatroon versteur is sou ek ook die pillietjie sluk . Anti depresante neem n rukkie voor dit help en moontlik kan jy dalk self vir n paar dae goorder voel. Onthou net dat mens kan nie onmiddelik gebruik daarvan staak nie dit moet oor n tydperk van n paar dae verminder word.

    • Anti depresante is die grootste gemors ooit!!Ek het. ñ studie gemaak.Seker 50 boeke of meer gelees en op betroubare plekke op die net geleer oor wat anti depresante rerig aan jou liggaam en bruin doen.Vertrou my dis gif!!!!22%laat jou sweet,99% maak jou permanent moeg en verswak jou geheue en brein.Kan 10 dae praat oor hoe sleg dit vir jou is.Het self al sommige vroue onvrugbaar gemaak .n baie,baie goeie ondersteunings groep en iets soos 5-Htp saam met hoë doses B-kompleks bv teminste 30mg b6 is baie,baie beter en het geen slegte uitwerkings.Ek kan getuig.Ek het 3 kroniese siektes en is 24uur in vreeslike pyn en 5-htp met 30mg vitb is al wat help.Na ek honderde pille probeer het.Sterkte en liefde

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s