Ontsnap van Depressie

‘n Lekker, omvattende boek wat in maklike, alledaagse taal regtig soveel vertel van alles wat jy nodig het om te verstaan van depressie – van die soorte depressie, oor angs, seisoenale depressie, depressie wat nie beter word nie, die redes hoekom mens depressief raak, oor al die soorte medikasies, oor al die soorte geselsterapie, oor alternatiewe medisynes en kruie, Dis geskik vir jonger lesers soos studente en ho-erskoolleerders ook. Ideaal vir mense met depressie en vir mense wat saam met iemand met depressie leef en graag meer daarvan wil verstaan.

Ontsnap van Depressie deur dr Piet Oosthuysen ISBN 0-624-04537-4

One thought on “Ontsnap van Depressie

  1. Ek is 16 ek het ‘n vriend wat aan depressie lui. Sy pa het toe hy 11 was selfmoord gepleeg . Hoe help ek hom om uit dit uit te kom ? sy ma is ‘n alkolis en help nie regtig baie nie so wat kan ek doen om te help?

Gesels hier