Die Hollywood-gang met bipoler en depressie

Iemand se nou die dag sy het so moed geskep toe sy lees wie al almal met depressie, bipolere depressie en ander gemeodsteruings gesukkel het – en ten spyte daarvan bo uit gekom het. Hier is die name van ‘n paar – en hoe hulle cope.

Uma Thurman, aktrise “Ek het nie meer perspektief gehad nie. Dit was slegte tye. Maar ons het daardeur gekom.”

Ben Stiller, akteur “Ek was nie ‘n maklike ou nie. Ek dink mens noem dit bipoler maniese depressie. Ek het BAIE daarvan in my familie.”

Mel C, oud-Spice Girl “Mens het altyd die vrees dat die depressie kan terugkom. Maar ek doen al die regte dinge: ek probeer om die regte aantal ure te slaap want ek weet ek het slaap nodig. As ek nie reg slaap nie funksioneer ek nie reg nie. En ek eet behoorlik en kry genoeg oefening”

Winona Ryder, aktrise “Jy kry goeie dae en jy kry slegte dae. Depressie is, soos jy weet, altyd deel van jou.”

Brooke Shields, aktrise “Ek het gevoel asof ek nooit ooit weer gelukkig sal wees nie, asof ek is in reusegat geval het.”

Robbie Williams, sanger “Ek is nie depressief oor iets spesifiek nie. Dis nie dat ek dink iets aaklig gaan gebeur nie. Dis meer asof ek die ergste griep op aarde het en dit hou net aan en aan en aan.

Advertisements

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s