JOU HULP

Kyk onder JY bemagtig / Jou Hulp vir ons kontaklyste. Daar is:

* Hulpnommers van organisasies en instansies wat spesifiek op gemoedskietes fokus
* Ondersteuningsgroepe en klinieke vir jou
* Psigiaters, sielkundiges en beraders wat beskikbaar is

Hoewel ons oordeelkundig name insluit waarborg ons geen terapie of terapeut nie.

5 thoughts on “JOU HULP

  1. Hiiii…♡ my neef was 3 jaar in rehab gewees hy het herowine en goed gebreuk en 2 hy nou uit kom en was skoon gewees my het n maand trug weer op sy ou pad gegaan en nou kry hy omtrekings simtome

  2. Hi x wil nt wet ? X ht my 4keer getoets ma dt bly wys neg x ht nog spyt in my liggaam x kry al di simtome van n swangerskap kn x dalk swanger is x kan ni op my maag le nie dan kry x seer pleaz x wl wet

  3. My 5 jarige wil net by haar ouma bly van dat ek en my man geskei is. Ek is nou op die stadium wat ek haar maar permanent daar sal laat bly. Wat staan my te doen?

  4. Kopdolla:
    Aggeneewatsenonsensisdit? Wat is jou lengte? Soek ‘n BMI calculator op die internet en meet eers dit. En dan, AS jy dalk ‘n kilo of twee oor is, laat weet weer.

  5. HeY rooi rose.

    Ek n dame van 22jaar oud. Ek weeg 63kg. Ek is baie ontevrede daarmee. Alma bly se Ek is vet, Dan lag Ek dit af maar binne voel ek seergemaak. Wat kan Ek doen om gewig te verloor. Ek voel baie vet en ongemaklik.

    Die Uwe
    Prudence

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s