JY LEES

Boeke en webwerwe wat jou sal inspireer, insig gee, help om te verstaan en sterker sal maak, elkeen onder sy eie hofie – kyk in die heelregterkanste kolom vir boeke en webwerwe

Laat weet gerus as jy self ‘n goeie boek oor enige van die gemoedsiektes kan aanbeveel. Sit jou eie opsomming en indrukke daarvan by.

(En onthou die titel en skrywer! )

One thought on “JY LEES

  1. Ek soek raad… my man van 73 vang ek gedurig dat hy op “porn sites” is maak geselsies met ander vroue op w/app en “delete” vinnig as ek vra wie dit is..ons is nog seksueel aktief..so verstaan nie hoekom hy dit doen nie..as ek hom aanspreek oor dit kyk hy my met ‘n skaapagtige uitdrukking op sy gesig aan..dit laat my regtig verneder en minderwaardig voel..of is dit normaal..of oor reageer ek…ons het ook nie russies nie en het ‘n goeie lewe saam..

Gesels hier