Is jy bipoler? Deel en vat die stigma weg!

Kom ons maak ‘n lys van al die grotes in ons land wat openlik is oor hul bipoler en hul depressie of hul angsaanvalle of hul post traumatiese stres sindroom.
As jy lus is om jou naam hier te lys DOEN DIT! En sit ook by jou naam daardie een ding wat jy daaromtrent glo – jou mantra of leuse of slagspreuk.
Ek soek spesifiek Suid-Afrikaanse se en dink goed – Afrikaans, Engels, Xhosa, Zulu. Solank dit local is.

Om af te skop:
Jacomien Daar is meer gesonde bipolere as gesonde gewone mense wat eintlik siek is. Ek is ‘n gesonde bipoler.

One thought on “Is jy bipoler? Deel en vat die stigma weg!

Gesels hier