JY TOETS

Die vralyste verskyn elkeen op die sy eie onderafdeling.
Kyk onder JY in beheer // Jy toets

Daar is ‘n wye verskeidenheid van selftoetse – vir van depressie onder bejaardes, depressie by jouself, depressie by kinders en so meer.

As die uitslag op depressie dui gaan kry professionele hulp by jou dokter, ‘n sielkundige, ‘n psigiater of ‘n ervare berader.

Advertisements

5 thoughts on “JY TOETS

  1. Hi my naam is Francois ekt n klein proebleem en ek will iemand vra vir hulp .
    Ek is 16 en eeken my Girl is al 3 maande saam mar ons het n 3 jaar “age gap” (so sy is 13) my vriende se vir my altyd dit ganie uitwerk tussen ons vir n lang verhouding nie mar eks mal oor haar .Sal iemand asb vir my reg help volg ek my Hart of nie?

  2. Ek is op tb behandeling en nie op voorbehoed nie ek het my period gehad en ek en m kind se pa het sex gehad kan ek swanger wees. Hy het sy water byte my laat breek en toe verder gesex ek wil net weet asb

  3. Ek het nou net iets opgesit nou is ek bang die verkeerde mense sien nie

  4. Ek en my man is die jaar al 29 jaar lank getroud.Maar dis eintlik n ramp.Ons kom van die Vrystaat af en bly nou 4 jaar in Durban en ons almal ek my man ons seun van 27 jaar oud was so bly en opgewonde.My man se werk het hom hierheen verplaas.Die opgewondenheid het gou plek gemaak vir onsekerheid.In Oktober van 2010 het hy erken dat hy n verhouding met n swart vrou die helfte van sy 50 jarige ouderdom gehad het.Ek het na my ma hulle toe gegaan in die Vrystaat en my man het kwaai begin drink,gehuil dat ek moet terug kom hy sal dit nooit weer doen nie.En noem dit ek het my kant gedoen om hierdie huwelik te red en in 2013 is dit weer hy wat jok oor goed op sy foon en fotos van swart en wit vrouens op sy foon.Ek het besef ek sal hom nooit weer kan vertrou nie.Ek het n senuwee ineenstorting gehad in Augustus van laasjaar en moes hospitaal toe.Hy het nie vreeslik bekommerd vir my gelyk nie.Ek het hom al 3 keer probeer skei maar ons albei gaan verloor want nie een van ons gaan met veel geld uit dit loop nie.Ek het hom reguit vertel ek bly net hier want het nerens anders om te gaan nie.Nou klink dit vir my ons gaan weer terug trek na die Vrystaatse dorp vanwaar ons gekom het my man haat die plek maar ek is verskriklik bly want my ma,pa en my suster bly daar.Ek was verskriklik eensaam hier by die see.En nou is dit ook nie meer vir my mooi nie hy het alles in my afgebreek.Maar hy soek nog steeds sy swart vrou saam met wie hy werk en vir my maar daar gaan absoluut niks tussen ons aan nie.Ek moet aanmyself ook dink.En hy gaan aan asof daar geen fout is nie.En al vra ek hom ontken hy eenvoudig alles maar alles.Ek is siek en salig sat vir sy gemors nee regtig.As ek genoeg geld gehad het sou ek laasjaar in Mei al pad gegee het maar nou bly ek afhanklik van hom.En dit nadat ek hom destyds gehelp het om ons besigheid van onder te moes begin want hy was besig om verder in Chemie te leer.As ek nou weet wat ek 29 jaar gelede moes geweet het sou ek nooit met hom getrou het nie.Maar dan sou ek ook nie my wonderlike seun gehad het nie.Ek voel ek moes net praat want dit vreet my van binne op.Ek bly nou stil oor alles anders waai die huis se dak.Groete Bokkie

    • Hi Bokkie
      Toe ek jou verhaal lees het ek myself daarin gesien. Net een verskil is ek word van n buite egtelike verhouding beskuldig. Ek is vir 26 jaar by my man waarvan ek 20jaar getroud is. Ons het die mooiste kinders maar hy is glad nie betrokke by hulle nie. Hy se ek moet die skei saak begin en vorms voltooi. Hy het uitgetrek en bly op sy eie. Ek mag ook nie van ons voertuig oor naweke gebruik maak nie. Hy ry sommer so stil stil weg nadat hy ons, vir my en die kinders, afgelaai het. Ons bly by my ma. Ek gebruik die voertuig net werk toe en terug. En dan wil hy my nog van sy mediese fonds afhaal. Hoe onregverdig is dit. Kan n man so na die ma van sy kinders kyk.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s