Love My Body, Love Myself

‘n Wonderlike werkboek vir iemand met bulimnie, anoreksie of daardie ‘emosionele toestand’ wat ek sommer kosafhanklikheid noem – mense wat eintlik om emosionele redes eet. Hierdie boek gee jou al die nodige kennis om jouself beter te verstaan, met wonderlike, praktiese riglyne en oplossings. Die fokus is op kennis. Die ideale boek as jy oor jou tiener se verhouding met kos bekommerd is.

Love My Body, Love Myself deur dr. Marjanne Senekal ISBN 0 620 33708 7

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s