Vralys – toets jou ouers vir depressie

Dit is normaal vir bejaardes om gelukkig te wees. As jy as volwasse kind of self as bejaarde wonder of jou hartseer of aggressie eintlik depressie is kyk na hierdie maklike vralys.

Geriatriese Depressieskaal

1. Is jy basies tevrede met jou lewe? Ja Nee

2. Moes jy die afgelope tyd aktiwiteite en belangstellings opgegee? Ja Nee

3. Voel jy ‘n gemis in jou lewe? Treur jy oor iemand? Voel jou dae lank en leeg? Ja Nee

4. Is jy dikwels verveeld? Ja Nee

5. Is jy meestal in ‘n goeie bui? Ja Nee

6. Is jy bang dat iets erg met jou gaan gebeur? Ja Nee

7. Voel jy meestal gelukkig? Ja Nee

8. Voel jy dikwels hulpeloos? Ja Nee

9. Verkies jy om net tuis te bly, eerder as uitgaan of iets aanpak? Ja Nee

10. Voel jy dat jy meer sukkel met jou geheue as die meeste mense? Ja Nee

11. Dink jy die lewe is op hierdie oomblik lekker? Ja Nee

12. Voel jy nutteloos soos jy nou is? Ja Nee

13. Het jy genoeg energie? Ja Nee

14. Voel jy asof jou situasie hopeloos is? Ja Nee

15. Dink jy meeste mense is beter af as jy? Ja Nee

Jou telling
Gee jouself 1 punt as jy ja op die volgende vrae geantwoord het: 1, 5, 7, 11 en 13
Gee jouself 1 punt as jy nee op die volgende vrae geantwoord het: 2, 3, 4, 6, 8, 9, 10, 12, 14 en 15
Gee jouself 2 punte as jy ja op die volgende vrae geantwoord het: 1, 5, 7, 11 en 13
Gee jouself 2 punte as jy nee op die volgende vrae geantwoord het: 2, 3, 4, 6, 8, 9, 10, 12, 14 en 15

Meer as vyf punte kan op depressie dui.
As jy langer as drie maande so voel is dit tyd vir professionele hulp. Vra jou dokter of ‘n sielkundige of ‘n psigiater of ‘n ervare berader om jou meer intensief en objektief te evalueer.

Lees meer by
Hulp
Hoe om bejaardes te help
Die Naomi Feil tegniek

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s