Hoe weet ek dit is weer ‘n sist op my eierstokke?

Ek het sopas 20 geword en het 8 maande laas gemenstrueer ek is nie seksueel aktief nie en beoefen geen sport nie, ek het al ‘n probleem gehad waar daar ‘n sist op een van my eierstokke was en daarvoor het die dokter vir my hormoonpille gegee wat my moes help (dit het maar ek het toe weer vir ‘n hele ruk glad nie ‘n teken gehad van menstruasie nie). Ek is rerig bekommerd en weet nie wat om te doen nie ! Het julle dalk enige raad?
Winna

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

14 thoughts on “Hoe weet ek dit is weer ‘n sist op my eierstokke?

  1. Ek het 2 weke aan mekaar gesmenstrueer ,,, ek altyd 7 dae gemenstrueer nou dat ek ouer is is dit meer. Moet ek bekomerd wees?

  2. Hi ek wil grag n baba he ek het 2 kinder ek is op niks nie al vir 2jaar al maar ek kan net nie swanger raak nie ek kry elke maand my siklis wat kan dit wees

    • Hi kan iemand my help ek wil graag nog n baba he maar dit lyk nie vir my ek kan swanger raak nie ek is op niks nie ek kry elke maand my siklis

  3. Ek het ‘n historektomie gehad gedeeltelike verwydering van een eierstok nou pyn en bloeding wat kan dit veroorsaak is op premarin vir behsndrling?

  4. K het n groeisel. N n sist op my baarmoerder moet k dt laat verwyder want di ginekoloog ht gse dit moet verwyder word

  5. hi im 28 trying to have a baby my problem is i dont ovalate and i dont mentrulate wot must i do

  6. Hey ek is 18 ek het vir n jaar nie my menstruasies gekry nie ek het 2 weke terug begin en dit was vir n volle week ek het nou saterdag weer begin en elke keer raak dit net seerder toe ek dokter toe was 2 weke terug het hy my op die pil gesit hy het ook gese dit kan moontlik blase op my eierstokke wees…..ek het so seer en die pyn maak my naar,ek het te seer om te loop ..ek het raad nodig want die dokters help ook nie veel nie…Wat moet ek doen?

    • ek is 36 en het 2005 laas maanstonde gehad help asb soek raak wil graag n baba he

  7. Ek het laas jaar vi 4 mnde ni my tyd gehad ni ek het alle swangerskap simtome gehad toe het ek begin bloei die dokter het gese dit kon n sist gewees het wat gebars het van daar af het ek elke maand my tyd maar ek voel nogsteeds soos n swanger vrou ek en my man probeer vi n babatjie maar ek wonder of ek ni weer n sist het ni die dat ek so sukkel om swanger te raak

  8. K was nou vi n week in die hospitaal. Die pyn is beter. Di dr se die sist moet self oplos

  9. K het n historektomie gehad. My eierstokke is nog daar. Maar noi kry k pynlike sists op my eierstokke. Help asb

  10. Kopdolla:
    Soveel pyn en jy doen niks? Girl, kry jouself by die dokter voor die einde van hierdie week.

  11. Ek kry n vreeslike pyn in my linkerkantste eirestok dat ek nie kan loop nie en selfs as ek gemeenskap het kry ek seer wat kan die probleem wees

Gesels hier