Sny jy … omdat die pyn jou beter laat voel?

Laat pyn jou beter voel, maak dit jou skoon?

Cleansing the soul by hurting the flesh: The guilt-reducing effect of pain

Interessante navorsing wat presies hierdie konsep bevestig as presies hoe ons pisges werk:
Ons is oor milennia al gekondisioneer dat straf deur pyn ons terug sit op die regte pad. Mens sien selfs hoe diere-ma’s kleintjies seermaak om hulle reg te leer.

Die boodskap?
Pyn maak jou skoon – daardie diepgewortelde boodskap dat pyn (‘n pak slae, jou eie, self-opgelegde straf of byvoorbeeld die kruisiging in die Christentradisie) kompenseer vir wat jy verkeerd ‘aangevang’ het.
Die pyn raak ‘n manier om jouself te vergeef: jy het seer gemaak; jy het ‘n ekwivalente straf gekry; nou is jy en die party wat weens jou optrede gely het weer gelyk; en dus is jy weer welkom in die gemeenskap, oftewel vergewe; jy mag nou weer jou plek inneem en die gemeenskap se koestering of respek geniet.
Dit klink so primitief en onlogies. Die feit dat jy jouself straf en/of verwyt kompenseer tog nie vir die skade of seer wat die ander party ly nie. Maar dit is blykbaar presies hoe ons in mekaar steek.

Lees gerus die onderstaande, gebaseer op heel goeie navorsing:
Lent in the Christian tradition is a time of sacrifice and penance. It also is a period of purification and enlightenment. Pain purifies. It atones for sin and cleanses the soul. Or at least that’s the idea. Theological questions aside, can self-inflicted pain really alleviate the guilt associated with immoral acts? A new study published in Psychological Science, a journal of the Association for Psychological Science, explores the psychological consequences of experiencing bodily pain.

Psychological scientist Brock Bastian of the University of Queensland, Australia and his colleagues recruited a group of young men and women under the guise they were part of a study of mental and physical acuity. Under this pretense, they asked them to write short essays about a time in their lives when they had ostracized someone; this memory of being unkind was intended to prime their personal sense of immoralityA—and make them feel guilty. A control group merely wrote about a routine event in their lives.

Afterward, the scientists told some of the volunteersA—both “immoral” volunteers and controlsA—to stick their hand into a bucket of ice water and keep it there as long as they could. Others did the same, only with a soothing bucket of warm water. Finally, all the volunteers rated the pain they had just experiencedA—if anyA—and they completed an emotional inventory that included feelings of guilt.

The idea was to see if immoral thinking caused the volunteers to subject themselves to more pain, and if this pain did indeed alleviate their resulting feelings of guilt. And that’s exactly what the researchers found. Those who were primed to think of their own unethical nature not only kept their hands in the ice bath longer, they also rated the experience as more painful than did controls. What’s more, experiencing pain did reduce these volunteers’ feelings of guiltA—more than the comparable but painless experience with warm water.

According to the scientists, although we think of pain as purely physical in nature, in fact we imbue the unpleasant sensation with meaning. Humans have been socialized over ages to think of pain in terms of justice. We equate it with punishment, and as the experimental results suggest, the experience has the psychological effect of rebalancing the scales of justiceA—and therefore resolving guilt.

Miskien is die werklik waardevolle vrae om te vra
*waaraan dink ek is ek skuldig? waarvoor word ek verwyt deur ander mense?
*is ek regtig skuldig – is dit regtig my skuld – het ek doelbewus bygedra of was ek toevallig teenwoordig (bv Natalie se ma wat haar verwyt as sy onsuksesvol haar ma se drome najaag, en verder verwyt word dat haar geboorte die einde van haar ma se loopbaan was)
*moet ek anders oor my bydrae dink?
*hoe gaan dit die ander party (my ma, man, kind, vriend) help as ek myself sny, straf, seer maak of verwyt?
*wie het my so verwerp dat ek soos ‘n uitgeworpene voel? Dat ek voel ek verdien hierdie straf?
*was dit geregverdig?
*as ek skade gedoen het: kan ek op ‘n praktiese manier die benadeelde party se lewe beter maak?
*as ek nie die ander party skade aangedoen het nie waarom le die pyn voor my deur? waarom het ek dit as my verdiende loon gevat? Het ek dit maar net aanvaar of het ek daaroor gedink?
*moet hy/sy self sy pyn uitsorteer?
*wat beteken insluiting of aanvaarding vir my? Wat of wie sal my laat voel ek is ‘reg’ en ‘goed’? Gaan ek dit kry uit hierdie bron? Waarskynlik nie – maar kan ek dit vir myself gee?
*kan ek die verlede agter my sit en vorentoe kyk?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s