Bel vir hulp

Hulp is net ‘n telefoonoproep ver! Hier is die beste nommers. ‘n Berader sal persoonlik na jou luister of jou so gou as moontlik terugskakel

SADAG 080 012 13 14 of 080 056 7567 of 080 070 8090

Lifeline 086 132 2322

Childline 080 005 5555 of 011 645 2000

Crime Stop (as geweld betrokke is) 086 001 0111

Depressie en Angs Hulplyn 011 262 0398

Alcoholics Anonoumous (Alkoholisme) 086 143 5722

VIGS hulplyn 080 001 2322

Swangerskap hulplyn 084 740 5418

Radio Kansel 012 334 1320

Die Bevrienders 051 444 5000

2 thoughts on “Bel vir hulp

  1. Wanneer my vrou gedrink is, word sy `n monster. Sy haal goed aan wat 20 jaar gelede gebeur het en beskuldig my valslik. Die huwelik “bestaan” nie meer nie. Ek kan nerens gaan met my vrou nie, want sy verneder my voor almal. Val my familie aan en sweep ons “uit die huis kinders” op teen my.
    Ek wil loop en sommer erens in `n kamer gaan bly. Sy kan alles vat, ek gun haar alles. Ek soek net vrede.

  2. Op 12 Feb 2 jaar terug is my pa oorlede ek het hom die laaste paar weke tuis versorg en is deur die hele trauma al is ek verpleegkundige en gedink ek was gereed want sy prognose was sleg, vang dit my dag vir dag. So paar maande voor hy oorlede is, het my man oorsee vertrek vir werk en kom slegs elke 4 maande huistoe vir 2 weke. Ek het dus 2 belangrike mense in my lewe in n baie kort tyd sommer na mekaar verloor al kom my man huistoe. Ons huwelik is nou op die rotse en ons baklei elke dag. Ek voel hy ondersteun my nie met my emsosies waarmee ek so wroeg nie. Ek was nou al paar keer baie naby aan selfmoord pleeg. My kinders is groot en uit die huis en ek is dus heeltemal alleen. Ek is nou al in so n diep gat ek het my onttrek van alles en almal af ek wi niemand sien nie ek wil nie met iemand praat nie en ek werk ook nie meer nie aangesien my man finasieel nou kan sorg. Ek is eintlik n vreeslike spontane mens en hou van mense en gesleskap maar ek is werklik lus vir niks doen nie. ek mosaic graag as stokperdjie, maar niks interesseer my op die stadium nie. Eks sielsmoeg ek slaap sleg eet sleg ek was vir n maand op antidepressante maar wil dit nie gebruik nie want ek het soveel gewig opgetel van dit dat ek dit gelos het nadat ek die kursus voltooi het. ek het al met ons kerk se dominee gaan praat en my man ook maar dit het net daar gebly ons het geen opvolge gehad of gedoen nie. Eks besig om myself total en al te verloor en het werklik geen lus meer vir die lewe nie dis vir my so sinneloos. Help asb?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s