Sal ‘n tweede kind my eerste kind se maats-probleem oplos?

Goeie more my naam is Jessica , ek en my man woon al 7 jaar saam. Ons het n dogtertjie van 4 jaar oud. Ons bly ver uit die dorp op n plaas en ver van die famielie af. My dogtertjie het 4 nuwe maats gemaak op die plaas waar ons woon. Sy het goed aan gegaan toe begin die maats haar spot en tart oor sy die enigste kind is en hulle het broers en sisters. Van af hulle haar uit getart het huil sy aan houdend, sy voel alleen sy soek maats ek en my man het gepraat ons beplan u 2 de kind. Maar ek is op die 3 maande inspuiting en wonder hoe lank dit sal neem voor ek swanger sal raak !! Sal dit help om ‘n 2de kind te he oor sy huil en kla sy is aleen ? Ek en my man voel baie sleg teen oor haar !! Asseblief gee my raad, ek weet nie wat om te doen

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Sal ‘n tweede kind my eerste kind se maats-probleem oplos?

  1. My dogtertjie is 6jaar oud en het tantrums en huil vir enige ding wat kan eke doen help asb

  2. Nee dit sal nie die probleem op los nie wees maar versigtig jong, want mans gebruik mens net vir een ding. Dan moet jy met die kind sukkel en hulle kom weg met alles en dan betaal hulle nie eers onderhoud nie en kom nooit n belofte na om onderhoud te betaal nie. Los maar. Hy wil jou net gebruik – ek was al daar deur – en kom net net met mooi woorsde maar jy sit vir die res van jou lewe met n man opgeskeep as hy nie vir jou of die kind kan sorg nie. Dit is my opinie

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s