Ons soek ‘n sielkundige wat self groot kids het

Annemarie:
Ons is in ‘n situasie met ons oudste seun van 27 -soek raad met wie ons
daaroor kan gesels -hopenlik ouer sielkundige wat groot kids het en in Pretoria woon. Sal baie waardeer Dankie

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

3 thoughts on “Ons soek ‘n sielkundige wat self groot kids het

  1. Ek is n Pa met twee dogters ons is nou die en half jaar geskei maar my ex het my dogter teen my gedraai met baie stories. Ek sukkel al drie jaar lank om my dogters te kry om met my kontak te maak. Jy ek was n strong Pa.
    Wat kan ek doen om weer hulle liefde terug te wen

  2. Kopdolla: Goeie nuus: Daar is hope met groot kinders. Probeer gerus Anys Rossouw Menlopark, Pretoria 082 801 1830

  3. S: Annemarie, daar is so baie soorte terapeute, wat dit baie moeilik vir my maak om jou na die regte sort een te verwys. Kan jy dalk eerste gaan na jul huisdokter of predikant/pastor, en verduidelik wat die problem is? Hy/Sy behoort jou dan verder te kan verwys na bv ‘n sielkundige, ‘n berader, ‘n life coach, ‘n maatskaplike werker en so aan.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s