My seuntjie het een van my Lorien-pille in die hande gekry. Wat nou?

My seuntjie van n jaar en 5maande het een van my lorien pille in die hande gekry. Kan daar iets met hom gebeur?

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

3 thoughts on “My seuntjie het een van my Lorien-pille in die hande gekry. Wat nou?

  1. S:
    Neewat, Cindy. Hy behoort ok te wees. Lorien werk stadig en neem sowat drie dae om uit die gestel uit te werk. Alergiese en ander negatiewe reaksies is baie seldsaam maar ten spyte van hierdie gerusstelling hou hom tog dop vir die volgende twee dae.
    En moet ek se wat my eintlik pla? Dat pille binne sy bereik was …

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s