Op soek na ‘n kliniek vir depressie, dwelms, drank en eetsteurnisse?

Akeso Clinics spesialiseer in binne-pasient behandeling, vir talle uiteenlopende tostande soos eetsteurnisse, spierdismorfie, programme vir jong volwssenes, depressie, bipolere depressie en afhanklikheid van dwelms, slaapmiddels en drank. Behandeling sluit in psigoterapie, groepsondersteuning, gesinsterapie, arbeidsterapie en medikasie.

Hulle het klinieke in al die groot stede. Gaan kyk gerus na Akeso se webwerf waar jou naaste kliniek is. Of skakel hulle by 011 447 0268

Nog ‘n uitstekende diens – Akeso se noodlyn
As jy jouself in ‘n krisis bevind en net eenvoudig nie die situasie kan hanteer nie kan jy hierdie nommer skakel om hulp: 0861 4357 87

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

3 thoughts on “Op soek na ‘n kliniek vir depressie, dwelms, drank en eetsteurnisse?

    • hi ek soek hulp asb ek het aids
      voel wil self moord pleeg
      niemand nie alles verloor ga nou houspitaal ondersoek en opperasie

      weet wat om te doen nie

      help my asb in kaap my no 0726393750

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s