Is ek swanger?

I just want 2 know
Hi. Wil nt weet? Het my 4keer getoets maar dit bly wys negatief. Het nog spyt in my liggaam. Kry al die simtome van n swangerskap. Kan ek dalk swanger wees? Kan nie op my maag le nie, dan kry ek seer. pleaze ek wil weet

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

4 thoughts on “Is ek swanger?

  1. Ek weet nie waar om te skry nie so ek skryf her ek was opdie spur oktoder tot desemder net been keer di eerste 2maande het ek nog daai tyt van die maant gekry maar van des af ni weer was dokter toe en pilegekry was moes help maar het ni en het ses maande laas daai tyt van die maant gekry

  2. Ek weet nie waar om te skry nie so ek skryf her ek was opdie spur oktoder tot desemder net been keer di eerste 2maande het ek nog daai tyt van die maant gekry maar van des af ni weer was dokter toe en pilegekry was moes help maar het ni en het ses maande laas daai tyt van die maant gekry

  3. Kopdolla antwoord: Kyk, jy sal moet wag. Die toets wys ‘n betroubare uitslag eers ‘n spesifieke aantal dae na jou laaste menstruasie of na jou ovulasie (dit is nou die dag waarop die ding gebeur het). Jy kan toets tot jy blou (of pienk 🙂 ) in jou gesig is maar voor daardie aantal dae nie verby is nie kan die toets GEEN uitslag gee nie. Daardie ‘negatief’ kan nog positief draai, tot die wagtyd, soos op die toets se riglyne aangedui, verby is.
    So, jammer man, maar nie ek of die slimte mens in die hele wereld kan nie se of jy swanger is of nie.
    MAAR: wat bedoel jy jy het nog spyt in jou liggaam? Het jy vir ‘n aborsie gegaan of ‘n morning after pil gebruik? As jy het en as gevolg daarvan pyn het gaan ONMIDDELLIK dokter toe. Onmiddellik, vandag nog. Asseblief.
    Jy kan besig wees om ‘n na-aborsie infeksie te ontwikkel – die soort wat betyds behandel moet word, anders sal jy sterf. Moet asseblief tog nie wag tot more of hoop dit is nie waar nie of hoop jy sal vanself daaroor kom nie. Dit werk nie so nie. Wees nou goed vir jouself en gaan dokter toe. Toe?

    • X. Het spyt gbruik en nea x ht vr aborsie ggn ni ma x kry di simtome vn n swangerskap exs naar en kni op my maag le ni dn kry x seer en x kry uk sweetbrnd uk so x gse dt x ht my gtoets nadat x opghu ht bloei ht ma dt wys ng stets neg x suk raad

Comments are closed.