Lupus – besef mense wat dit is en hoe ereg dit is?

Ek is in 2010 met lupus gedignoseer en is tans op geen medikasie nie. Ek het dit self gestop aangesien dit geensins gehelp het nie en dit net alles vererger het.
Ek werk ook nog en sukkel tans baie met erge lupus simtome en wag tans vir bloeduitslae om te bepaal hoe agresief dit op die oomblik is.
Ek is ook kort kort afgeboek vir erge pyne in bene en gewrigte.
Tans kry ek geen ondersteuning van werkgewer nie en ook nie van my skoonfamilie nie wat van my verwag om dapper te wees en nie die siekte my so aantrek nie maar dit is moeilik want hul weet nie wat dit is om dit te he nie en elke dag met pyn te loop nie. Ek het geen ander familie nie aangesien my ouers nie meer leef nie.Ek en my man gaan nou al vir 34jaar van getroude lewe en by support my baie.

Miskien moet daar dringend bewusmakingsveltog geloods word om werkgewers bewus te maak dat lupusleiers ondersteuning kan kry?
Hulp sal waardeer word om mense bewus te maak van hoe ernstig die siekte werlik is.Cathy

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Lupus – besef mense wat dit is en hoe ereg dit is?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s