My verloofde en my dogtertjie kom nie reg met mekaar nie

Hi ek is nou 3 jaar geskei. Ek het n wonderlikke 8 jarige dogterjie uit my vorige huwelik. Ek is nou so bietjie oor n jaar verloof aan n wonderlikke vrou wat ek baie lief het en is redelik jonger as ek en het nie kinders nie. Ek sukkel nog soms om my egskeiding te verwerk omdat ek skukdig voel teenoor my kind. Sy vat dit ook baie swaar en dink sy wil he ek moet terug na haar ma. My dogterjie kuier elke 2de naweek by ons en skool vakansies. My probleem is soms ek wil nie fout insien of eerder ek sien nie altyd die fout raak as my kind snaaks optree teenoor my verloofde nie. Bv sy is fantasties alleen met haar maar as ek by is is sy afsydig teenoor my verloofde. Moet by se my verloofde is baie erg streng en het reels. Omdat my verloofde n baie erg humeur het ook is sy baie streng en as my dogtertjie iets verkeerd doen dan bly sy die res van die naweek of vakansie kwaad vir haar en wil niks met haar te doen he nie. My dogtertjie is baie bang vir haar en maak haar soms nat as my verloofde met haar raas. Ek weet ek moet my dogtertjie leer en aanvat as sy iets verkeerds doen maar ek kan ook nie met my verloofde oor dut praat deur te se sy is bietjie kwaai of streng met my dogterjie nie. Dan is sy woedend vir my en se ek vat my kind se kant en kaat toe dat my kind tussen ons kom. Ek en my dogtertjie het n vreeslikke goeie band en ek baie sag met haar en wik nie net raas as sy by ons is nie want sien haar so min. My kind word anders groot gemaak by haar ma en my verloofde weer baie streng. Ek in die middel van als en weet nie hie om dit te hanteer sonder rusie nie want dan vat ek my kind se kant. My verloofde kan baie kiefdevol wees maar ook net so kwaai veral teenoor my kind. My kind sukkek met skookwerk en haar ma gee volgens my nie die nodige ondersteuning nie en as sy by ons is dan druk my verloofde haar geweldig oor haar skoolwerk dan sy in trane en bang vir my verloofde dan se my verloofde my kind het nie respek nie. Ja my kind is kind en maak ook foute maar my verloofde raas baie met haar bv oor tabde birsel en bed opmaak en so. Dan bky sy heeltyd kwaad vir haar as my kind vergeet en die manier hie sy raas is baie streng. Ek wik konflik vermy met die heke ding omdat ek nie wik he my kind miet net n bakky sien nie. Omdat sy nie die skeiding gied vat nie. Sy is kief vir my verkoifde en dan gaan dit soms goed en hul kan speel en grappies maak maar net die sensisiefste ding wat my kind se krap my verloofde om en soos ek se dan bly sy kwaad en se goed wat my binne seer maak. Dan us dit asif my kibd weer wegskram van haar en van vooraf bang. Ek wil net he hul moet mekaar se vertroue wen en liefdevol raak en n issue reg kan hanteer wat verkeerd is soms. Mekaar kan vertrou en dat hul na mekaar sal uitsien as sy kom kuier. My verloofde sal nooit skuld erken ook nie en kan glad nie met haar oor die goed praat nie of sy dan baie kwaad en se lelike goed veral oor my kind en dit maak my regtig seer. Ek soms bang om my kind vas te hou of te soeel want dan gee ek meer aandag aan my kind as haar volgens my verkoofde. En ek en my kind verlang na n pa en dogter verhouding en vermy dit eerder om rusie te vermy. Ja my dogtertjie is soms lelik of so met haar maar soos enige ander kind. Help my hoe moet ek dit hanteer en als orobeer regkry dat hul mekaar sal aanvaar en hoe moet ek met my verloofde oor iets praat sonder rusie of dat sy dink ek vat een se kant.

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

One thought on “My verloofde en my dogtertjie kom nie reg met mekaar nie

  1. Hi wil net hoor of x swanger is want x ht nog 31 may my periods gehet en x het n pregnancy test gedoen tow is daar twee streppe een was donker en een lig en toe x my weer toes toe is dit negative wil net weet kan x pregnant wees of nie en my nippels is baie seer

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s