Ek vertrou my nuwe liewe mooie man nog nie

Willana says:

 Halo, ek was vir 8 jaar getroud gewees. My ex man het my rond geneuk. Hy het op die ou einde my beste vriendin bo my gekies. Ek is nou vir ‘n jaar weer getroud met ‘n baie goeie, mooi man. Maar ek vertrou hom nie. Of moet ek se ek is bang hy gaan iemand anders vat. Hoe kan ek leer om hom te trou en wat kan ek doen om my huwelik te red
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s