Werk piets as jy ‘n voorbeeldige kind wil groot maak?

Herna says:
19/07 at 21:37
Hi, ek is getroud. Ons het ‘n seuntjie van 16mde oud. BAAAIE bedrwig. Ek en hy is bedags saam by die huis. Ek probeer regtig ‘n goeie ma vir my kind wees. Probeer hom dissiplineer ‘soos in die ou-tyd’. Ek het ook al die stoutstoel probeer. My kind manipuleer my verskriklik. Hy luister glad nie na my. Ek praat ten minste 5x voordat hy lyk of hy my hoor. As ons alleen is gaan dit wel bietjie beter. Ek is ‘n roetinemens, en maak my kind ook so groot. 12h en 20h is dit bedtoe gaan tyd.

Maar ek moet sê, ek en my man verskil oor die tug gedeelte. Ek mag hom glad nie saans foeter as ek regtig voel dis nodig. Hy “piets” hom wel. Maw ons verskil!!! Hy voel as ek die kind foeter gaan hy ‘n kompleks ontwikkel.

My kind het ook nou begin stamp en stoot aan sy maatjies. Ek skaam my dood vir my kind. Ons almal wil ‘n voorbeeldige kind grootmaak en ek kry dit nie reg.

Help asb.

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

One thought on “Werk piets as jy ‘n voorbeeldige kind wil groot maak?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s