Hoe lank neem dit om swanger te raak as jy op die drie-maande inspuiting was?

Ek is op die 3 maande inspyting ons beplan om u 2de kind te he. Ek wil reg maak om swanger te kan raak as die tyd reg is. Wat kan ek doen ??? Ek hoor meeste vrouens sukkel om weer swanger te raak na hulle op die 3 maande inspyting was. ?? Asseblief gee raad.

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

18 thoughts on “Hoe lank neem dit om swanger te raak as jy op die drie-maande inspuiting was?

  1. Eke wens so ek kan weer swanger raak die inspuiting al lankal gelos en kry elke mand my periods maar ng niks ek voel so moedeloos om amal te sien wat swanger is maak my hart net seer

  2. Ek. Was nog nooit op voorbehoed middels nie soen dit maar net save nog altyd,ons wil nou probeer vir die eerste en ek sukkel,as ek menstieer dan is dit so 2 tot 4 dae max,is dit die probleem omdat ek nie langer menstrieer?ons het die al paar maal gedoen ruk trug maar ek het weet my maand stonde gehad en da nog niks,wat kan ek doen?

  3. Ek will grag swanger raak at kan ek drin on swanger the raak

  4. Hi ek wil graag swanger word ek is op 3maande inspuiting mar wat kan ek doen asb kan jy dakk swanger wiord as jy op dit waa

  5. Hey kan julle my raad gee ekke het die 13 November vir die inspuiting gegaan wat kan ekke doen om swanger raak kan julle my help asseblief ekke vra baie biter mooi want ekke en my ou het saam beplan om ‘n kind saam te kry maar wat kan ekke doen om die inspuiting uit te werk ekke soek baie baie baie graag raad asseblief julle help my asseblief ekke vra baie baie mooi sal julle my kan email asseblief en raad kan gee asseblief julle.

  6. Ek is van die 3mand inspuiting af hyt kla uit gewerk ek het al siek geraak hoelank vat dit voordat ek weer swanger kan wees

    • Dit kan 3 tot 6 maande vat hang maar af van hoe sterk jou gestel is

      • Hi eks nou al 5 maande van die 3 maande inspuiting af ek het nou n week terug baie naar begin voel alles maak my naar voel of ek dood wil gaan ek my saterdag getoets en dit wys eks swanger kan dit moontelik wees of moet ek dokter toe gaan. Baie dankie..

  7. ek wl graag ook swanger raak maar ek is gesteriliseer kan ek of nie dit is by staat hospitaal ek weet nie of hulle buise afgebind het en of dit gesny is

    • Ek en my man wil ook graag n baba he ons is 5jaar getroud ons ht feb maand ons baba verloor op 6maande IUD, ek ht besluit om fertipill plus te gebuik

      • Hey wat doen die fertipill plus wat doen dit an jou as ekke mag vra kan jy my email en my se wat dit is (asseblief) ekke wil graag swanger word en ekke is op die 3maande inspuiting so kan jy my se wat die is en hier is my email andres chantel233@cellc.blackberry.com ek sal dit waardeur en dankie

  8. Hello. Ek is 21 & was 8 jaar op die inspuiting. Ek het laasjaar na ons baie lank getroud is vir ‘n baba probeer. Ek het als gedoen, tot iemand vir my gese het van feromid. Dit is n vrugbaarheidspil. Dit neem ongeveer 3 maande, dan behoort jy swanger te wees. Ek drink dit nou en behoort teen november, desember te swanger te wees. Ek sal laat weet hoe dit vir my gewerk het – ek hoop dit help jou! Sterkte

    • Naand baie dankie vir jou comment sterkte ek hou vir jou duim vas , ek wardeur jou hulp , en hoop dit sal vir ons al 2 werk

    • Hlo.ek wl ok bje graag swanger word ek was opi 3mande inspuiting en sukel om swanger te word ek wl bje grg swanger word enige raad asb

    • Hi.
      Hoe maak jy om die feromid te kry? Koop jy dit of moet jy dokter sien vir dit?

  9. Ek glo so jy sal weer swanger raak jy moet net tyd gee en glo jy sal ons sal vir jou bid

    • Naand baie dankie ek wardeur dit baie 🙂 my 3 jaarig dogtertjie is so aleen en eensaam en ons wil graag 2 kinder he maar ook nie te ver uit mekaar uit nie , dankie vir jou comment

Comments are closed.