Einstein inspireer my van selfmoord na sparks van briljantheid

Insanity: doing the same thing over and over again and expecting different results.
Albert Einstein

Verlede week was vir my n “insane” week. In die fliek Mr Jones se Mr Jones ” Richard Geere” wanneer hy op die nok van die dak staan en die vliegtuig laag oor hom vlieg maar hy nie van die dak af val nie, “ek wou so graag gevlieg het!” Dikwels is selfmoord so realiteit en neem jy self die stap om op die nok van die dak te klim en verseker weet die vliegtuie wat so laag vlieg jou saam neem of jy gaan af val. EN dan val jy nie af nie.
My psigiater noem dit n blou brein fase. Dis soos om n rekkie om die punt van jou vinger te draai en die punt word blouer en blouer.Bloed en suurstof word afgesny tot dat die rekkie skiet gee.
Daars n gewilde liedjie BONFIRE HEART wat se ” poeple like us don’t needs that much just the spark in my bomfire heart !”
Ons moet die besluit neem om te verander. Anders te voel. Dis die spark wat ons laat dieper asem inhaal en uitblaas en die bloed vloei, die rekkie gee skiet.
Die keuse om te gaan stort en hare was. Die water wat oor my blou brein vloei is soos 10 sparks .
Eistein moes ook hierdie ervaring gehad het. Tog was hy n ongelooflike man. Ek glo hy moes dikwels die keuse gemaak het sodat daar n “SPARK” was wat na brilljantheid gelei het.

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

Gesels hier