My kind wil by Ouma bly, eerder as by my. Raad asseblief?

My 5 jarige wil net by haar ouma bly vandat ek en my man geskei is. Ek is nou op die stadium wat ek haar maar permanent daar sal laat bly. Wat staan my te doen?

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “My kind wil by Ouma bly, eerder as by my. Raad asseblief?

  1. Ek is ‘n opvoedkundige sielkundige. Jou vyf jarige is heel moontlik sensitief vir jou seer en hartseer. Sy beleef d atmosfeer by ouma dieselfde as voor d egskeiding. Laat haar toe om daar te kuier, Maar dit hoef nie en behoort nie haar permanente woonplek te wees nie. Neem asb jou kind vir egskeidingsbegeleiding en gaan self ook na iemand toe. Sterkte dit is een van die moeilikste tye in mens se lewe. Daar is lewe na egskeiding al klink dit nou onmoontlik.

  2. Hallo.
    Ek is nie ‘n geleerde, kenner of ma nie, maar ek het in ‘n ongelooflike ouerhuis groot geword, ook maar nie sonder probleme nie. Ek wou met alle mag by my tannie gaan bly, omdat dit baie lekkerder en makliker gelyk het. My antwoord is egter dat jy die ma bly. Moenie bang wees vir jou kind nie, stel grense en limiete. Dit is wat kinders nodig het, en waarby hulle die meeste leer, al maak dit aanvanklik nie sin nie.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s