Ek was die slagoffer van ‘n plaas-aanval

Ek was begin April n slagoffer van n plaas-aanval. Ek slaap nie want ek kan nie rus vind in my siel nie. Dit was van so n aard dat my huismaat moes skiet. Ek het nooit hulp gekry i.t.v dit, en daar was twee verskillende gevalle wat by die buur kleinhoewes plaasgevind het. Ek soek asseblief help…ek bid en vra vir God om my die nodige krag te gee om elke nag aan te durf. Maar elke liewe aand as die son gaan sak vind ek myself luister na die geluide wat die nag hou buite. Ek wil nie meer my lewe vrees in die veiligheid van my eie huis. Help my asseblief…

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Ek was die slagoffer van ‘n plaas-aanval

  1. Hello ♡̷̴̬̩̃̊jy ek weet presies hoe ♡̷̴̬̩̃̊jy voel. ♡ons was een aand lus vir kamp en ♡ons ht gaan kamp. my grootste vrees het waar geword ♡ons ht langs die swembad gesit toe 2 mans nader kom en vir my en my man♥̸̸̨̨͡ en ♡ons 2 vriende se om stil te sit en stil te bly hul ht geweer en n panga gehad. ek♡ was nog nooit so bang soos daai oggend ek♡ ht gehardloop en skree na hulp gedink hul kan my eder dood skiet as verkrag dt wasi eers 5 min maar dt ht soos n ewigheid gevoel ek koni my bene voel toe ek♡ uit uindelik hulp kry ek♡ ht dadelik gednk aan my man♥̸̸̨̨͡ en vriende is hul ok ma ek♡ ht so groot geskrik. hul ht daai aand niks gevat. ht deur die kar gegaan. fone ht op sitplek gele geld my handsak die sleutel was in die kar maar hul ht niks gevat. dt ht 6 maande terug gebeur en nou nog sodra die son sak wil ek tussen mense baie mense wees. ek♡ kani slaap ek♡ vrees ry as ek♡ is bang vir memnse wat goed verkoop langs die pad even as ons ini aand petrol in gooi is ek bang. maar dt raak beter. hoe meer ek♡ bid hoe beter raak dt. God is nie vrees nie. jyt ni nodig om te vrees nie. dt is moeilik ek♡ weet ma sodra ♡̷̴̬̩̃̊jy bang raak sing n loflied vir God bid en voor ♡̷̴̬̩̃̊jy jou oe uit vee slaap ♡̷̴̬̩̃̊jy

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s