Man werk hard – vrou kla – wat om te doen

Desperaat en hart gebroke:
Ek vra omverskoning. Dit is seker die eerste keer wat jul manlike karakter hier kry. My naam is Tiaan. Ek is 25 Jaar oud en is getroud met n wonderlike vrou en n pragtige klein dogtertjie.
My vrou wil skei omrede daar ongelooflik baie spanning tusssen my en haar is weens my werkomstandighede. Ek werk al van die 1ste Januarie af regdeur. Ek was die 10de af om ons dogtertjie na die kliniek toe te vat vir haar 9 maande inspuiting. Ek kan nie meer my vrou help met die klein goedjies by die huis nie. Ek weet wat hul se: as n Pa nie meer met die klein goedjies help nie gaan die huwelik nie werk nie.
Ek is bitter baie lief vir my vrou en ons Prinsessie. Enige iemand raad, asb? My vrou is nie meer gelukig nie. Die beste plek om raad te vra in verband met vrouens is by vrouens.

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Man werk hard – vrou kla – wat om te doen

  1. As jy gereeld vir haar bewys jy is lief vir haar en klein dingetjies doen om haar te bewys jy is nog daar en is baie lief vir haar sien ek nie hoe dit n probleem kan wees nie. Ja ek verstaan sy verwag jy moet haar help om die huis met klein goedtjies maar soms is liefde meer belangrik as hulpsaamheid. Ek sit met n man waarvoor ek baie lief is en ons het 3 kinders. Hy werk ook die hele tyd kan nie afvat nie want sy werk is belangriker in sy sig. Maar waar die probleem in kom is hy is baie terug getrokke die laaste 6 jaar ons kom nie meer oor die weg nie en dit is nie omdat hy lang ure werk nie dit is omdat hy nie nie meer die klein dinge doen nie en nie meer lief toon teenoor my nie en dat die ander vrouens altyd beter is as wat is en altyd mooier is. Dit is waar jy n verskil kan maak laat haar voel sy is altyd mooi aantreklike en dat jy haar lief het gee haar drukkies en soentjies en laat haar special voel in die tyd wat julle saam het. Ek is al 15 jaar getrout en glo my dit maak saak dit is wat mens mis die meeste. Ek hoop regtig julle twee kan dit uitwerk jy klink soos n baie liefdevolle man bewys dit net vir haar.

    • Dankie maar ek wil weet wat se vir haar? En vir my: my wat doen ek? Hoe hanteer ek vir haar? Sy ek druk vir m. Wat doen ek?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s