Groepe wat jou kan help

Algemene hulp
SADAG hoofkantore 011 262 6396

Lifeline hoofkantoor 0184621234
– Pretoria 012 342 2222
– Kaapstad 021 461 1111/3
– klerksdorp 018 462 1234
– KZN 031 312 2323
– Vrystaat 057 352 2212
– Nelspruit 013 755 3606
– Noord –Weste 018 462 1234 of 018 462 7838

Familie- en huwelik
FAMSA hoofkantoor 011 788 4784
– Kaapstad 021 447 7951
– Pretoria 012 460 0733
– Boksburg 011 892 4272
– Durban 031 202 8987
– Upington 054 332 3955
– Potchefstroom 018 293 2272

Compassionate Friends –ondersteuning vir ouers/broers&susters/grootouers –verloor van kind
011 440 6322

Gemoedsiektes
Tygerberg Geestesgesondheid 021 938 9229
Depressie en Angs (hoofkantoor) 011 783 1476
Bipolêr ondersteuningsgroepe Johannesburg 011 485 2406
Comcare 021 448 0760
PNDSA (nageboortelike depressie) 021 797 4498

Tara Hospitaal Gauteng (psigiatriese afdeling) 011 535 3000
Groote Schuur Hospitaal (psigiatriese afdeling) 021 404 2188

Aanranding en Gesinsgeweld
Trauma Centre 021 465 7373
People apposing women abuse (vrouegeweld) 011 642 4345
Rape Crisis Centre 021 447 9762
HEAL (Halt Elderly Abuse Line) vir geweld teenoor bejaardes 0800 00 30 81
South African Association of Social Workers vir aanneming 011 887 1968

Dwelm en Medisyne Afhanklikheid
SANCA 021 945 4080
– Johannesburg 011 892 0875
– Pretoria 012 542 1121
– Port Elisabet 041 364 1974
ToughLove (verslawing en familie van verslaafdes) 086 186 8445
Houghton House Rehab 011 787 9142
Claro kliniek 021 595 8522
Kenilworth kliniek 021 763 4500
Minnesota House 044 870 8585
Pynpil afhanklikheid Jansen Cilag 011 518 7144

Eetsteurnisse
Eating Disorders South Africa 012 993 1060

Aggressie
Anger Management Centre 021 554 3661

Gestremdheid
Cheshire homes (gestremdheid) 021 685 6169
Genetiese Berading 011 489 9224

8 thoughts on “Groepe wat jou kan help

  1. Goeie dag ek en my man is tans van mekaar af , elke keer as ONS ñ stry het Dan gaan Hy na sy ma toe
    Kan u my help Hy los my met di kinders alleen by die huis .
    Ek vra hulp asseblief

  2. Wil net graag laat weet dat my dogter reg gekom het met die skool en bus. Baie dankie. Ons sit net in ñ swaar posisie nou met kos. Ons eet droë brood en droë pap. Is daar iemand wat asb kan help. Die dogters se skoene is te klein en so ook die seuntjie. Ek sal dit baie waardeer as iemand ons net kan help. Ek wil nie mense se geld hê nie maar vra eerder vir kos. Baie dankie en God seën.

  3. Goeie more, ek is Susan Roos van Balfour. Ek sit met ń probleem en soek raad asb. My dogter is geskei van haar man. Vir 10j wou hy nie hê sy moes werk en het nie regtig ondervinding nie. Sy het maar ń std 7 gedoen op skool omdat ek ook ń sukkelende enkel ouer was. Sy moes uit die skool omdat die pa nie sy onderhoud gereeld betaal het nie. Ek is ń weduwee en kry ongeskiktheids pensioen by die staat. Sy kry R330 per kind en het 3 kinders. Die pa werk nie en betaal nie onderhoud en die hof dwing hom nie om werk te soek nie. Ons het nie die finansies om die kinders op skool te hou nie. Hulle moet bus ry omdat ons ook nie vervoer het nie. Ons sukkel geweldig om kop bo water te hou maar probeer om die kinders 3etes per dag te gee. Kan die kinders nie op manier gehelp word en waar kan ons aanklop vir hulp om hulle op die skool te hou. Hulle is nog almal op laerskool. My dogter sien die beheerliggaam Vrydag nie dat dit enigeiets help nie. Waar kan ek aanklop vir hulp. Die skool wil my dogter dagvaar vir laas jaar se gelde.
    Dankie.

  4. Ek is n enkel ouer van 3 kinders al vir 14 jaar. Vandat ek in 2000 geskei is ly ek erg aan depressie. Ek het 2 jaar terug myself van medikasie gehaal. Nou en dan vang dit my erg sleg. Ek slaap nie. Voel huilirig. Alhoewel ek dit nooit sal doen nie voel dit of ek wil selfmoord pleeg. Dit gaan so 4 dae aan dan is ek weer ok. Ek het al by talle enkel groepe aangesluit. Omdat ek nie uitkom nie. Talle dames ontmoet. Elkeen soek na iets. N kar. Finansiele hulp. Etc. En dit na net die 1ste ontmoeting. Dan onttrek ek myself dadelik. Ek het soveel liefde om te bied. Maar kry netnie daai een wat my soek en nie iets anders nie. Ek het 3 kinders wat altyd saam my is. Ek het nie vriende en familie wat na hulle kan kyk terwyl ek kan uitgaan en na liefde soek nie. Hoe maak ek? Ek soek n spesiale persoon. Wat my sal liefhe en kan aandag gee soos ek het om te bied.

  5. Ek wil weet kann mens swanger is as j en ju bf die 2de keer sex géhad het en die 2de keer in jou gekom mar nie die 1ste keer ni ek wl so gou as moontlik weet asb danki

  6. Ek is amper 18 en my ouers hou my so vas. Dat ek nie oor ‘n straat kan loop sonder dat hul ‘n oog moet hou nie,Ek mag nie alleen gaan swem of selfs uitslaap ni ,Ek wil graag by my tannie bly want sy laat my voel soos ‘n volwasse maar sodra ek huistoe gaan is ek weer 11jr oud, Omrede ons in karfane bly is water aandra skoonmaak kosmaak niks snaaks om te doen nie,ekt st7 gedruip omdat daar net te veel werk by die huis is ,van wasgoed kan niemand my iets vertel ni , ek voel soos hul klein slaaf en elke 5min word daarop my geskree om nog iets te doen, eks tans in st8 en ek voel ek gaan dit weer nie maak nie, my ouers se ek sal matriek maak al is ek 21jaar en dat ek eers uit die huis kan gaan as ek in my 30 is, min van my vriendinne is nog vergins soos ek, waar sy net trots kan wees word ek gekritseer, sou ek my pa vi geld vra sal hy iets se soos hoer daarvoor , en word talle maal ‘n po*s genoem ,baie van die dogters my ouderdom het kinders , , My ouers het gese ek kan desember vi my tanni gaan kuier maar word nou afgepers as ek so en so nie maak nie sal ek nie desember mag gaan ni , ek weet my ouers het my lief want hul se dit vir my , waar gaan dit ophou as ek net raad kan kry

Leave a reply to Hebdry Cancel reply