Hier die blog werk vir my

Elize:
Ek lees die artikel van Dagboek uit Denmar deur Ronel Nel. n Dukte kom sit in my keel. Dr Gert Bosch het vir my die artikel oor verhewe kranksinnigheid gegee . ” Ek het nog nooit “The Wizard of Oz ” gelees nie maar die Denmar Shuffle … die het ek gedoen! Off to see the Wizard’s. Hierdie kersseisoen gaan ek The Wizard of Oz vir myself koop as geskenk. Dankie Rooi Rose vir hierdie blog. As my siel seer is kom kyk ek of ek kan gee en het nog elke keer beter gevoel daarna.

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

One thought on “Hier die blog werk vir my

  1. Dankie Elize! Jy maak my dag … veral lekker teen die einde van die jaar. My droom vir die blog is om ‘n sinvolle bron van inligting, meelewing,en ondersteuning byeen te bring omdat almal een of ander tyd, soms meer gereeld, soms minder gereeld, vashaak en nie altyd ‘n vlees-en-bloed iemand het met wie hulle kan (of wil) praat nie. Dus ‘n oop maar privaat klankbord op die web. Tans is hier 1100-1200 mense wat per maand saam 3000 keer blogposse deel, lees, daarop reageer en skryf en so saam bou aan die blog in die geheel. Ek weet jy is een van hulle – en waardeer jou gereelde insiggewende posse. Lekker lees aan die Wizzard!

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s