Volgende jaar hierdie tyd gaan Magriet OOK matriek skryf!

Magriet:
Wie dit mag aangaan

Goeie dag,Ek is Magriet Breedt wat n jong meisie is van Pretoria. Ek het hulp nodig om my skool klaar te maak. Ek het as kind nie die kans gehad nie. My ma het my uit skool uit gehaal toe was ek in begin van graad 7 ek was 15. Nou dat ek 21 is, is ek baie spyt daar oor. Ek wil brainline baie graag doen (die 2014 adult matric) maar kan nie want het nie die geld nie. My Pa het n stroke gehad en my ma is werkloos. Ek kry nie werk nie mense wil my nie help nie omdat ek so vroeg uit skool uit is. Is daar iemand daar wat my kan help? Ek soek net hulp of raad van iemand af … is al so moeg vir gesukkel.

Baie dankie
Magriet

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

21 thoughts on “Volgende jaar hierdie tyd gaan Magriet OOK matriek skryf!

  1. Ek is Katriena van 4 ht di skool op stander 6 gelos. Wil graag my matriek voltooi
    Ek hou skool graad r mr wil graag verder leer

  2. Hi ek word junie maand 23 en ek wil baie graag weet of daar iemand is wat my kan help met my matriek.Ek is in noord kaap gelee.ek kon nie my matriek klaar maak weens omstandighede ni en het ook bja swaar gekry ek was aan di einde van 15 toe ek en my suster ytgehaal is en moes los werkies soek vo geld my ouers is geskei maar het gladnie i goeie kinderlewe gehaat nie ek en my 2boetties en suster was vir 6 jaar in i kinderhuis en daarna yt na my pa en toe na my ma en so heen en weer.Ek is nou i enkel mamma met i seuntji van 1jaar oud met geen werk of toekoms nie.Ek kry nie werk sonder matriek nie en moet vi my en my kind kan sorg asb as iemand my kan help om net iewers te kan begin vir ons 2 ek sal dit yt my hary yt wardeur groot asb.Ek gaan nie naam gee nie want ek wil dit privaat hou.

  3. Goeie dag .ek nodig hulp ek is 34 en wil bitter graag my matriek doen .ek het nie die geld om dit doen nie .was uitskool gehaal en nooit n kans gehaat om dit te kry nie en gevolg is ek sukkel om werk te kry .ek het alles soo te se veloore in my lewe en ek is raat op

  4. Hi ek het begin Gr 8 uit skool baie spyt daar oor kry nerens werk wil graag my metriek klaar maak maar het nie die geld daarvoor nie kan iemand my raad gee groot ASB

  5. H I,ek wil graag mitriek doen ek is uit skool uit omdat ek swanger geword het.ek het voute in my lewe gemaak maar wil graag my lewe reg kry ek het 3 kidz en kry ni juis veel ordentlike werk met n goeie selarus sonder matriek ni ek het standerd 8,ek wil graag matriek maak om vir my kinders n beter lewe te gee as wat ek as kind gehaat het ek werk nou tans maar isi genoeg om my kinders te versorg en om my skoo kla te maak ni ek vra groot asb as jul kan help

  6. Hallo aan almal ek het graad 10 klaar gemaak ek word nou 36 wil my matriek voltooi maar my ou skool sukkel om my bewys te gee dat ek wel graad 10 geslaag het wat kan ek doen asb

  7. Hi. Ek het nie geld om my matriek te skryf nie dit is nogal baie duur. En ek wil dit grag doen. Kan iemand my help al is dit by n skol ek vra grot asb.

  8. Goeie dag. Ek is Annaline Bishop wat n jong meisie is van Hopetwon. Ek hoop iemand kan my help dat ek my matriek kan skryf. Nou dat ek 29 is. Toe was ek in begin van graad 9. Groete

    • Hi het jou boddskap gelees, ek het op die abet web gaan kyk maar nie reg gekom, maar ek het toe my Intec ingeskryf. Ek is seker as jy hulle kontak kan hulle jou help ek het net die Kaap nr: 021 426 0626 ek het met ‘n Leticia gepraat daar en sy het my mooi gehelp so probeer gerus haar kantak.
      Sterkte en ek hoop jy kom reg.
      Ansie

  9. Hi my naam is Ansie
    Ek het die selfde deur gegaan, maar ek was in die middel van my Gr 11 en my pa is oorlede toe ek in Gr 9 was. My moeder kon ook nie meer die skoolgelde bekostig nie, en sy kon nie weer ‘n beurs kry sodat ons skool kon klaar maak nie. Ek het op die side af gekom en ek gaan versker kyk op die abet se side. Ek het ook nie geld om te betaal nie en wil graag my matriek doen. Bly in die Wes Kaap en kry ook nie werk nie. Ons het verhuis van Pta en hierna toe gekom vir my man se werk en glo my dit mooilik om hier werk te kry. Ek sukkel al vir ‘n jaar om werk te kry ek het die ervaring maar weens ek nie matriek het nie kyk hulle nie eers na jou ervaring nie. So dankie lesers ek sal beslis op die side gaan kyk. En aan Magriet wil ek se sterkte vir die toekoms en dink aan jou.

  10. Magriet, se net gou:waar gaan jy inskryf vir jou matriek? Net so dat die ander mense wat ook voreg uit die skool is en graag matriek as volwassenes wil klaar maak kan hoor wat het jy alles uitgevind?

  11. hi almal ek is ma van 2 en het ook baie vroeguit skool gegaan want daar was nie geld om te studier nie my ma was werkloos en ek ken nie my pa nie on is 4 kinders gewees daar was nie geld om te studier nie . ek wil so graag iets van my lewe doen is nou 33 en vra vir n kans in die lewe om iet van my lewe te doen die lewe is nie maklik nie . baie dankie en geniet die dag verder groete sonja

  12. Hi Elna in watter area woon jy.
    jy kan ook jou adult matriek gaan skryf.

  13. Hai julle ek is 19 het senuwee ineenstorting gekry in metreik te veel stres ek hoop ook iemand kan my help dat ek my metriek kan skryf groete

  14. Nadia van Dyk, 04/11 at 08:47
    Magriet, jy kan jou skool klaarmaak by ABET (adult basic education and training). Daar is ‘n tak in elke omgewing ek is seker as jy dit gaan google sal jy die naaste tak aan jou kry. En dis heeltemal gratis. Jy kan sommer met Graad 8 begin ek is seker dis nie so moeilik nie. Ek dink jy moet dalk net by hulle hoor hoe jy dit kan doen omdat jy reeds in graad 5 uit die skool is. Ek is graad 10 uit die skool en toe ek by ABET ingeskryf het, het ek sommer graad 11 oorgeslaan en direk graad 12 in net 6 maande gedoen! En dit geslaag bygese!!! Sterkte en moenie worry nie, ABET is vir almal wat verder wil leer dit bied elke persoon wat nie die finansies het om skool te voltooi nie om onderrig te kry want dis elke persoon se reg in ons mooie land! Dink aan jou…

    Reply

    kopdolla says:

    04/11 at 10:49 (Edit)

    Ag julle is altwee oulik! Kopdolla kry hoendervleis as die man en die plan bymkaar kom. Magriet, wys hulle, wys jouself. Ek wed oor twee jaar skryf jy weer hier ‘Ek het dit!’

    • Sterkte Magriet ek het myne ook so 3 jaar terug geskryf en geslaag dis regtig die 6 beste maande van jou lewe ek is in gr10 uit en nou het ek n gr12 met 5 onderskeidings op hoe graad!! Sterkte ons weet jy kan! Bianca

    • Hi is magriet breedt hier baie dankie vir al die comments. Ek het my drivers licens gekry EN n goeie werk – werk nou vir die goverment. Pay is goed en ek gaan 2015 begin my skool klaar maak!!
      Groete Magriet laat dit goed gaan!!
      “God is Groot” Hy het my gebed gehoor!

      • Magriet! Kyk nou net hoe goed voel dit as mens verantwoordelikheid neem en self aktief iets doen om aan jou eie lewe ‘n verskil kan maak. Ek is so trots op jou! Alle sukses. En byt vas – soms is werk en swot uitputtend maar die tyd gaan gou verby en as jy weer sien is jy daardeur en ander kant uit.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s