Gee moed en raad asseblief

Ek wil graag anoniem inskryf asseblief?
My dogter is geskei van haar man wat haar aanhoudelik verkrag het. Hul dogtertjie is 18mnd oud en sy moet aan die Pa kuiers toestaan omrede sy nie die datums van die verkragtings neergeskryf het nie.
Die dogtertjie aard alhoemeer na die Pa in humeur en dit maak my dogter mal. Sy is net so bang vir of die Pa dit dalk met sy kind gaan doen.?
Ek hoef net deur haar woonstel te loop om te sien hoe depresief sy is, sy het absoluut geen krag vir opruim nie.
Wat kan ek as ouma doen om te help?

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Gee moed en raad asseblief

  1. Neem die kind en hou haar weg van hom as hy jou dreig verdwyn jy net en glo my dit werk ek het my ou het drugs gebruik en weet niks van my af nie. hy sal soek en nooit vind. bly aan die beweeg. hulp is altyd da glo my ek weet! Lee

  2. hi ek is ‘n 23 jarige ou. ek het by my antie gaan bly toe ek so 21jaar oud was. Nou ek sit in ‘n situasie was gevang huidiglik wat ek graag ‘n antwoord op wil he omdat ek graag wil weet wat om met my lewe te maak omdat ek so naby breuk punt is. Ek het iemand in ontmoet wat my lewe heeltemal verander het.

    ‘n Jongdame van 15jaar wat daardie stadium in haar ma se sorg was omdat haar ma en pa reeds vir 15 jaar geskei is. Sy het altyd gekla hoe lelik haar ma en suster wat ouer as sy is met haar is, sy het altyd gevoel almal verstoot haar en niemand hou van haar nie oor die manier hoe hulle haar hanteer. ek het op daardie oomlik by my antie gebly wat getroud is met die meisie se pa. Op ‘n naweek het die meisie kom kuier by haar pa en besluit sy gaan nie meer terug na haar ma se huis toe nie omdat dinge nie lekker daar is nie sy voel haar ma blameer haar oor die egskeiding van elke keer as die meisie verjaar is haar ma en pa soveel aantal jare geskei. Op daardie stadium was dit ook die jaar wat ek baie siek geword het ek het gesit met ‘n vergrote hart en kon later nie my hande en voete ordentlik gebruik nie. Ek en die meisie het baie bevrind geraak sy het vir my begin boeta se en ek het haar gesels ook begin geniet want as kind het ek alles gehad streng groot geraak maar nie die nodige liefde gekry van my ouers af nie.

    Een aand kom ek vban die werk af en toe die meisie my sien het sy begin huil. Ek het dadelik geweet daars fout. Sy vertel my sy het van die skool af gekom en op daardie stadium het sy ‘n oukie skelm gesien ek dink hy was net ‘n jaar ouer as sy. Hy het haar toe na ‘n vriend se huis geneem waar hulle alleen is hulle het toe begin intiem raak en hy het met haar geslaap. Dit het ‘n geweldige impak op haar lewe gemaak sy het gedink sy is swanger en ek het vir haar ‘n swangerskap toets gekoop en dit het negatief gewys. Op daardie staudium was ek in ‘n verhouding en ekt alles gelos want dit het vir my gevoel ek moet ontferm oor hierdie kind en dus wat ek gedoen het. Later het sy oor dit gekom ek het sieker geraak en ons het meer oor mekaar geraak tot ek agter gekom het ek voel meer as net ‘n vriend vir haar. Ek het God gevra Hy moet my help ek het nie geweet wat om te doen nie want ek bly by haar pa in die huis. Sy het aan my gese dat sy dink sys verlief op my ek het nie woorde gehad nie omdat ek geweet dit dit gaan groot moelikheid veroorsaak in die familie.

    Ek moes ‘n besluit maak gaan ek ‘n jongdame se lewe red of gaan ek die familie tevrede stel dit was nie ‘n lekker gevoel nie soos ek nou hier skryf loop die trane oor my wange want dus ‘n seer wat min mense sal verstaan hoe se jy nee vir iemand of gaan weg wat nie liefde gekry nie ek kon nie toe sien dat sy misbruik word deur mand in die lewe nie ek sou nie met my gewete kon saam leef nie. ek het besluitek gaan deur druk en met haar pa en my antie die waarheid praat dinge het alreeds uitgelek dat ons meer as vriende is. ek het haar pa en my antie gese ek wil saam met hulle praat.

    Ek het toe aan hulle vertel soos ek nou aan u vertel wat alles presies soos dit gebeur het. Die pa se reaksie was hys geskok en my antie het net gese die meisie moet nie meer by die huis kom as ek daar is nie. Ek het in die proses my familie verloor en ek het myself af gevra wat is die oplossing. Sys toe terug na haar ma toe en ek het ook met haar ma en oupa en ouma gesels maar ek kon hulle nie se dat syt met ‘n oukie geslaap nie want hulle sou die pa blameer het omdat sy daardie stadium onwettig by hom was maar ek het aan hulle gese dat sy deur ‘n moeilike tyd gaan en dat sy stukkend is. Haar pa en my antie het almal vertel van ons verhouding hulle wou hul ten alle se goed beskerm ek het toe later uit die huis getrek en vir my ‘n woonstel gekry dit was nie nie lekker nie ek het in getrek daardie dag toe ek in trek het ek net twee komberse gehad ek moes vir ‘n hele maand op die grond slaap. Ek het nogsteeds aangehou glo ek kan haar help van ek glo in God. Dinge het later so erg geraak dat haar pa se famili haar begin skel het sys ‘n ou hoer met ‘n ou man so ook haar ma se familie het haar baie lelik uitgeskel ‘n sestien jarige meisie wat deur baie pyn is.

    Ek het toe besluit ons gaan skelm ‘n sielkundige gaan sien by FAMSA sy het aan ons veduidelik wat ons moet doen en dat ons nie alleen mag wees nie want sys 15 en eks 22 op daardie stadium. saans het ek na werk na haar huis toe gegaan saam met haar haar skool werk gedoen onder die toesig van haar ma. Dinge het later so erg geraak dat ek advies gaan vra het by kinderontwikkeling. Dit was en is nogsteeds nie lekker nie almal kyk my aan dat ek haar misbruik maar toe daar niemand vir my was nie was sy daar.

    Sy het sestien geraak en ek het besluit ek gaan by hulle gaan bly want hulle het ‘n oop kamer sy en haar suster en ma bly by hul ouma en oupa. haar suster het begin lelike stories versprei van ons wat ontwaar is dat ons in een kamer slaap. ek was toe later ingeroep omdat die meneer haar verneder het voor haar kla maats syt ‘n ou man en hy gaan my in die tronk sit. ek was toe skool toe en die hoof die storie vertel en syhet ‘n maatskaplike werker by die skool gesien maar dit het net gestop na twee sessies. Sy het begin goed vaar op skool diplomas gekry want ons het saans tot laat toe gestudeer en soggens 4 uur in die oggend weer deur haar werk gegaan ek het vir haar gekoop wat sy nodig het en haar skool taxi betaal en skoolfonds want ek wil he haar lewe moet ‘n sukses wees. deesdae in die huis is daar ‘n atmosfeer haar ma vernder haar se haar sleg kraak haarself beeld af dwing haar om saam haar ma kerk toe te gaan nadat ons vir ‘n jaar op ons eie kerk gegaan het. die oudste meisie kind van kom en gaan soos sy wil en maak en doen soos sy wil maar haar ma staan agter haar.

    Deesdae doen die meisie haar bes om positief te wees maar net as ek daar is om haar te ondersteun. my grootste vrees is wanneer gaan sy knak waaneer gaan sy voel genoeg is genoeg glo my dusi lekker nie ek doen alles wat ek kan bly ek by haar is dit nie goed nie los ek haar gaan mense se ek het haar net misbruik en wie weet wat kan sy aan haarself doen. Op my eie kragte kan ek nie meer staat maak nie ek huil nou al vir die afgelope twee weke elke aand. sy het al vir haar pa ‘n boodskap gestuur sys jammer sy het vadersdag ook vi hom n boodskap gestuur maar daar kom nie verandwering aan sy kant nie. ek het eendag op ‘n geskrewe afgekom in haar skool boek waar sy skryf dit voel haar ma hou nie van har nie want haar ma druk haar net af en dat sy haar pa haat omdat hy hulle gelos het vir ‘n ander familie en dat sy dankbaar is vir iemand soos ek wat sy baie lief voor kom raak het en wat haar so ondersteun want dit voel lekker as iemand jou ondersteun.

    Maar soos ek deesdae voel voel ek ek wil my goed vat en pak maar wat van haar gaan ek dit oor my hart kry om haar te los en aan te beweeg ek hoop iemand kan my help eks stukkend ek is ook net n mens met n hart. ek probeer sterk wees vir ons altwee maar wats die oplossing?

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s