Is ek swanger?

Goeie midag. Ek voel bietjie ongemaklik om hier oor te praat maar ek soek raad. Ek is 27 jaar oud en het my (period) net 2 dae gehad en 2 dae net n ligte afskeiding en dis nou nog weg. Het n toets gevat maar is negatief gewees n dag daar na die afskeiding. Ek en my verloofde probeer al n jaar lank dat ek swanger raak maar niks. Ek moet gereeld kamer verlaat, het hoofpyne maar niks is seer of geswel ni. N week voor my tyd het ons gereeld seks gehad en n dag voor my tyd wee en toe die 2 dae (period). Kan iemand my raad gee asb of moet ons nou maar ophou probeer want ek weet my verloofde soek graag n klein mensie. Raad op…..

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

One thought on “Is ek swanger?

  1. Hi eks. Chanel eks 21 Ek en my man is nou Al n jaar getroud ons wil traai vir n kind maar Ek raak ni swanger nie. Ek soek net raad eks Al raad op.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s