Is daar iemand met ‘n man soos myne?

Is daar enige iemand wie se man soos myne is? THE HALLMARK OF AN ABUSER IS DENIAL.HE WILL ALWAYS JUSTIFY HIS ACTIONS AND BLAME YOU!!!. BLAMEER HY JOU VIR ALLES?. hy justify altyd sy aksies , al is dit ook hoe verkeerd? Hy is nooit verkeerd nie. Hy is besitlik, jaloers. Hy se nooit jammer nie. Hy kan verskriklik spog, maar hy het niks???? HY IS N NARCISS!!!!! pRAAT MET MY AS JY MEER WIL LEER!!!!!

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Is daar iemand met ‘n man soos myne?

  1. Beste Anoniem,
    As jou man jou emosioneel mishandel is dit verseker tyd om iets
    daaraan te doen. Die wrokke wat jy teen hom opgebou het is reeds
    genoeg rede om vir terapie te gaan. Onthou egter dat mense se reaksies
    op mekaar volg in ‘n verhouding en sodoende ‘n positiewe of negatiewe
    spiraal veroorsaak. Dit is baie moeilik om jou eie foute te erken
    teenoor iemand wat reeds ‘n blamerende houding het. Ek ken nie jou
    situasie nie, maar mens kan dikwels ‘n verhouding red deur jou eie
    gesindheid te verander. Ek weet dinge is nie so eenvoudig soos dit
    nie. Sterkte.
    Groete
    Maridi

  2. Jong ja lank terug en ek het soms gevoel dis alles my skuld en so depress gevoel, tot eendag het ek genoeg gehaat ek het vir hom gese ek praat glad nie weer met hom tot0 hy besef wat hy aan my en die kinders doen nie, en ek het ek het stilstuipe gehaat dit was vreeslik moeilik wand soms wou ek iet se maar Dan onthou ek ek moet op my regte staan. In daardie tyd het ek gereeld gebid en ook besef dat God my die krag gegee het om sterk te wees, my stilstuipe het drie weke geduur en op die ouend het my man we’ll die boodskap gekry. Ja soms moes ek hom so nou en Dan herriner van wat hy doen en hoe ek daarop gaan regeer. Ek hoop regtig alles werk uit vir jou ai mans kan soms so lelik wees.
    Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s