Ek voel net niks vir my nie. wonder hoekom?

5 Jan

Ek staam met alles wat jy se, behalwe dat ek nie lief is vir myself nie, dis nogal n nuwe insig. Baie weird. Ek haat nie myself nie, ek voel net niks vir my nie. Wonder hoekom? Al wat ek weet is, ek weet mense wat selfmoord wil pleeg, my saving grace is: MORE GAAN DIT BETER. Ek sien baie keer in my twee dogters hoe dpressief hulle ook word, dan se ek vir hulle daai woorde.

Mooi bly tot volgende pos

Advertisements
This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s