my swangerskapstoets was vyf dae gelede negatief maar ….

Ek wil weet of jy swanger kan wees nadat jy n swangerskaptoets gedoen het en hy gese negatief gewys het? Ek en my ou het 5 weke terug saam geslaap en dis nou omtren 39 dae later van my laaste menstruasie.. Ekt so 9 dae terug myself getoets.. maar van so 5 dae terug het ek naar begin voel, kan nie die reuk van kos weerstaan nie, het nie n apteit nie, ek urineer verskriklik baie, kry krampe op my maag, kry hoofpyne en is verskrik buierig… Kan ek dalk swanger wees!

This entry was posted in .. Bookmark the permalink.

4 thoughts on “my swangerskapstoets was vyf dae gelede negatief maar ….

  1. Die dokter se En het n ovaliase sist an my linker Kant ek het n swanger torts gedoen dit wys negatief maar ek kry aanhoudende pynne onder my blaas deur

  2. My dogter het geweldig pyn in haar buik gehad. Ons het gedink dis haar blindederm. Hulle het die urientoets twee keer gedoen in hospitaal. Dit wys toe positief en rukkie daarna wys dit negatief. Maar sy het koeldrank en chips ge eet en toe wys die bloedtoets direk daarna negatief. Toe doen hulle die toetse vir die blindederm maar is niks fout nie. Die dok wou haar opneem vir die buik wat geswel is. Sy is naar, vleis maak haar siek, sy is moeg, sy gaan kort kort toielet toe, met verskriklike moodswings. Kan sy swanger wees?

    • Doen maar weer die swangerskaptoets. Jy kan ‘n tuistoets by Clicks koop. In die vroee stadium (voor ses weke, en beslis voor drie weke) is die toetsuitslag dikwels onduidelik.
      Bly kalm vir jou kind se onthalwe en sorg mooi vir haar.

  3. Een Reaksie to “my swangerskapstoets was vyf dae gelede negatief maar ….”
    ingrid
    2011/11/20 at 9:33 nm Edit # Waarom gaan jy nie na die dr toe nie? Dis maar die beste manier. Sterkte en as jy swanger is, wat ‘n groot blessing!!

Gesels hier

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s